Latest additions: Bio UK, SVT HD, Bridge TV and TV 5 Quebec Canada

Main | Login | Subscribe | Favourites | Search | Time Zone | Help
Advertising

KykNet

NOW TODAY WED 7 THU 8 FRI 9 SAT 10 SUN 11 MON 12
14:30 La't Wiel
'S8/E203 - 8/203'. Vandeesweek op La't Wiel kyk ons na stasiewaens, en hoekom hulle eintlik nie meer bestaan nie. Ons berig ook oor die Volvo Ocean Race en die XC60, en ry dan die splinternuwe Ford Fiesta.
[0h30m]
15:00 Doen Met 'n Miljoen
'S2/E51 - 2/51'. Die Afrikaanse weergawe van die gewilde speletjiesprogram, Deal Or No Deal, is geskoei op die Franse weergawe van dié reeks en word aangebied deur komediant Casper de Vries.
[1h00m]
16:00 Heidi
'S1/E3'. Kinderprogram.
[0h30m]
16:30 Tjommies: Niklaas
'S1/E44'. Kinderprogram.
[0h30m]
17:00 DKNT
'S11/E403 - 11/403'. DKNT kyk terug oor 2008 en tel die Top Tien verkopers van die jaar 2008 af.
[0h30m]
17:30 Binnelanders kykNET
'S4/E573 - 4/573'. Ingrid word in Binneland opgeneem vir 'n dreigende miskraam. Lorenzo probeer Tertius waarsku dat Kara hom misbruik en Jennifer konfronteer Chris oor 'n verkeerde diagnose.
[0h30m]
18:00 Ratwerk
'S1/E1 - 1/1'. 'n Heruitsending van die reeks waarin Chris Vermaak kykers vertel hoe fabrieke en produkte werk.
[0h30m]
18:30 Villa Rosa
'S4/E773 - 4/773'. Sussie kom onwetend op 'n vervalste noot in Shane se kantoor af, Ben konfronteer Astrid omdat sy haar by Fritz se testament probeer inwurm. en Charl het 'n openhartige gesprek met Erica.
[0h30m]
19:00 Tempo Toekennings
Wie is dié topsanger van die jaar? En watter een dié gatskop-rockalbum? Of die mees inspirerende gospelalbum? En die musiek-DVD wat jou rêrig laat regop sit het? Tempo-toekennings vir 2008 vereer die room van ons Afrikaanse kunstenaars.
[1h30m]
20:30 Wat's Die Storie?
'S3/E131 - 3/131'. Ons kyk na wat Suid-Afrikaners kan verwag van die ekonomie in 2009. Ons doen ook 'n oorsig van die globale finansiële krisis.
[0h30m]
21:00 Binnelanders kykNET
'S4/E573 - 4/573'. Ingrid word in Binneland opgeneem vir 'n dreigende miskraam. Lorenzo probeer Tertius waarsku dat Kara hom misbruik en Jennifer konfronteer Chris oor 'n verkeerde diagnose.
[0h30m]
21:30 Orion
'S1/E1 - 1/1'. Dr Zatopek van Heerden verruil die akademiese wêreld in Pretoria vir die harde werklikheid van die SA Polisiediens. Daar is vyandigheid tussen hom en sy kollega, maar hulle moet saamwerk om die Rooilint-moordenaar te vang.
[1h00m]
22:30 Dans! Dans! Dans!
'S1/E1 - 1/1'. Ons ontmoet die beoordelaars, vind uit hoe die kompetisie werk en kyk na die Kaapstad- en Port Elizabeth-oudisies. Die beoordelaars is uit die staanspoor uit onverbiddelik en hul standaarde hoog.
[1h00m]
23:30 Roer
'S9/E120 - 9/120'. Ons kuier by die gewilde sangpaartjie, Cheree en Wynand. Daar word gebraai en behoorlik gekattemaai agter die kospotte, as ons kyk of hierdie jong verliefde paartjie die toets van saamwees in die kombuis kan oorleef.
[0h30m]
00:00 kykNET Country
'S1/E1 - 1/1'. Dis kykNET Country-tyd en Juanita du Plessis, die ster en aanbieder van die show, sing haar gunsteling country-treffers en 'n paar van haar eie bekendste liedjies. Kom kuier saam met haar vir 'n groot country-opskop!
[0h30m]
00:30 Hester En Ester Bester
'S4/E50 - 4/50'. Suid-Afrika se lag-koning, Willie Esterhuyse, se skreeusnaakse komedie oor twee susters, Hester en Ester Bester, wat tuisgaan by hul tant Bessie. Saam met hul vriende skep hulle chaos waar daar geen chaos nodig was nie.
[0h30m]
01:00 In Pas
'S13/E219 - 13/219'. Ons praat met die mense van Echo- jeugbediening oor hul hart vir jongmense, volg vrywilligers in hul doen en gee van hul tyd, kundigheid en liefde, en gesels met 'n oud-polisieman oor sy werk onder minderbevoorregtes.
[0h30m]
01:30 Groen
'S7/E196 - Verre Noorde'. Die verre noorde van Suid-Afrika is uniek, met dramatiese klipkoppies en reuse kremetartbome. Esther soek na die legendariese dikstert swart skerpioen. Alhoewel dit droog is in die noorde, krioel dit van lewe.
[0h30m]
02:00 Koraalrifavonture
'S1/E1 - 1/1'. Perfek gevormde koraalriwwe en 'n ontelbare hoeveelheid visse is die fokus van hierdie avontuur na die Maldive-eilande. Ons sien gevaarlike jagters, grasieuse pylsterte en die uiters seldsame gespikkelde adelaars-pylstert.
[0h30m]
02:30 Gebou Om Te Oorleef
'S1/E1 - 1/1'. In die dramatiese skoonheid van die Namib-woestyn leer ons die wesens ken wat geleer het om in een van die aarde se onvergeeflikste omgewings te oorleef - van die seldsame woestynolifant tot die dodelike skerpioen.
[0h30m]
03:00 Musiekvideo's
'n Musiekprogram vir u genot.
[3h30m]
06:30 Heidi
'S1/E4'. Kinderprogram.
[0h30m]
07:00 Tjommies: Avonture Van Die Klein Prins
'S1/E16'. Kinderprogram.
[0h30m]
07:30 Kamp Dit Uit
'S1/E1 - 1/1'. Aanbieders Mathys Roets en Alexa Strachan mik na Groot Marico in Noord-Wes, met 'n spoggerige WJ Avalon-motorwoning en 'n ewe spoggerige Jurgens Exclusive-woonwa.
[0h30m]
08:00 Villa Rosa
'S4/E772 - 4/772'. Isabel kry offisiële nuus van Shane af, Erica besef Charl is nie troumateriaal nie, en Anthony moet erken die skoonmaakskedule het misluk. Fritz kom met 'n verrassende voorstel oor sy testament.
[0h30m]
08:30 Fiesta
'S7/E332 - 7/332'. Fiesta sluit die seisoen af met 'n keur uit van die lekkerste feeste wat ons vanjaar besoek het, die mooiste plekke waar ons gekuier het, die sterre wat ons raakgeloop het en die interessante mense wat ons ontmoet het.
[0h30m]
09:00 Kom Laat Ons Sing
'S1/E6 - 1/6'. Die nuwe stemme kom na vore. Karen Zoid, Gian Groen, Meryl van Noie en Lize Beekman is van die jonger kunstenaars saam met wie Laurika gewerk het, asook Koos Kombuis en Valiant Swart.
[1h00m]
10:00 Doen Met 'n Miljoen
'S2/E51 - 2/51'. Die Afrikaanse weergawe van die gewilde speletjiesprogram, Deal Or No Deal, is geskoei op die Franse weergawe van dié reeks en word aangebied deur komediant Casper de Vries.
[1h00m]
11:00 Musiekvideo's
'n Musiekprogram vir u genot.
[1h00m]
12:00 DKNT
'S11/E403 - 11/403'. DKNT kyk terug oor 2008 en tel die Top Tien verkopers van die jaar 2008 af.
[0h30m]
12:30 Villa Rosa
'S4/E773 - 4/773'. Sussie kom onwetend op 'n vervalste noot in Shane se kantoor af, Ben konfronteer Astrid omdat sy haar by Fritz se testament probeer inwurm. en Charl het 'n openhartige gesprek met Erica.
[0h30m]
13:00 Tempo Toekennings
Wie is dié topsanger van die jaar? En watter een dié gatskop-rockalbum? Of die mees inspirerende gospelalbum? En die musiek-DVD wat jou rêrig laat regop sit het? Tempo-toekennings vir 2008 vereer die room van ons Afrikaanse kunstenaars.
[1h30m]
14:30 Wat's Die Storie?
'S3/E131 - 3/131'. Ons kyk na wat Suid-Afrikaners kan verwag van die ekonomie in 2009. Ons doen ook 'n oorsig van die globale finansiële krisis.
[0h30m]

Schedule information provided by Red Bee Media

The content on this site is protected by copyright. All rights reserved.
© LyngSat Guide

Advertising